Written By: Sabaan Guest Farm & Event Venue
| Photographer = | Loots Photo & Film |
| Venue = | Sabaan Guest Farm & Event Venue |
Maak van julle troue ’n onvergeetlike naweekviering!
Sabaan Guest Farm and Event Venue is jou eenstop-bestemming vir die perfekte troue – waar liefde, familie, vriende en die rustigheid van die natuur saamkom.
Van die oomblik wat julle aankom, begin die viering! Ons unieke kapel bied die perfekte plek om julle huweliksbeloftes af te lê, terwyl ons rustieke venue ’n warm en romantiese atmosfeer skep vir julle onthaal.
Geniet ’n heerlike voor-troue viering by die lapa, ontspan by die swembad en kuier saam met familie en vriende in ons plaasstyl-selfsorgverblyf.
Met pragtige natuurskoon, rustige valleie en ’n unieke plaas atmosfeer is Sabaan die ideale plek om nie net ’n troue nie, maar ’n hele naweek van herinneringe te skep.
Laat ons julle help om julle droomtroue ’n werklikheid te maak.
Sabaan – waar liefde, lag en onvergeetlike herinneringe begin!
Epos: bookings@sabaan.co.za
Tel: 061 474 7524
Marietjie Nagel







