Hennie en Lisa-Marie se Plaas Troue

by Bruidsgids
72 views

Written by: Lekoa Lodge 

Photographer = DK Photography
Venue = Lekoa Lodge

In ons klip muur kerk het Hennie en Lisa-Marie die groot stap geneem. Hulle het die huwelik gevier saam familie en vriende in die saal. Lekoa Lodge se grasvlaktes het gedien as die agtergrond van die paartjie se fotos.

Wat Lekoa lodge uitsonder tussen enige ander venue is ons toewyding tot professionaliteit. Van die oomblik wanneer jy jou voete op die lodge sit, sal jy verwelkom word deur ‘n span wie reg is om jou te help elke tree van die pad. Ons aandag op die klein detail en ons persoonlike kliente diens verseker dat jou spesiale dag vlot verloop.

You may also like