Yolandè en Michel se Vrystaat Troue

by Bruidsgids
151 views

Written by: Lekoa Lodge

Photographer = Juanette van Schalkwyk – DeAnna Photography
Venue = Lekoa Lodge

Yolande en Michel het hulle spesiale dag kom deel saam met ons op Lekoa. Hulle seremonie het plaas gevind by ons woud kapel en die onthaal in ons restaurant.

In the hartjie van die Vrystaat is Lekoa Lodge met skilderagtige omgewing wat jou en jou gaste in verstomming sal los. Met die rustige omgewing en onbeskryflike uitsigte, bied die venue die perfekte agtergrond vir jou droom troue. Of jy ‘n intieme troue of groot samekoms wil hê is Lekoa Lodge die plek vir jou.

You may also like