129
Written by: Lekoa Lodge
| Photographer = | Student Photography |
| Venue = | Lekoa Lodge |
Die paartjie het Lekoa Lodge gekies om hulle spesiale dag saam vriende en familie te spandeer. Hulle het getrou in die klipmuur kapel en die onthaal saal het hulle die aand weg gedans.
Om ‘n troue te beplan kan ‘n oorweldigende taak wees. Van die regte venue kies tot die organiseering van al die klein besonderhede, dit is belangrik om ‘n venue te vind wat nie net jou verwagting ontmoet nie, maar dit ook oortref. As jy opsoek is na trou venue wat nie net mooi is nie maar ook profesioneel, moet dan nie verder kyk as Lekoa Lodge nie.










