Marli & William se asemrowende troue in Hermanus

by Bruidsgids
166 views

Written by: Eden & Co.

Photographer Simoné Smit – Bow & Tie Photo
Venue *  Spookfontein Wines
Bride and Groom  Marli & William Garnett-Bennett
Blomme Bernice Baumgarten
Grimering Deléne Lacock
Earrings  Eden & Co.

Marli dra ons “Pretty Woman” oorbelle op haar groot dag. Dit is vir ons ‘n groot voorreg om deel te wees van hierdie pragtige sprokie.

William en Marli se asemrowende troue is by Spookfontein Wines in Hermanus gehou.

Marli en William ontmoet in 2020 deur gemeenskaplike vriende, in 2022 kruis hulle paadjies weer deur ‘n ander groep spesiale vriende. Daarna het William en Marli meer gereeld gekuier en in 2023 haak William die knoop deur.

Marli vertel opgewonde van hulle pragtige dag, die fantastiese diens, heerlike kos, spontane foto’s, lekker musiek en hartlike samesyn. “Eden & Co het honestly vir my net die mooiste juwele, dis so classy – en dis 100% waarvan ek hou, ek is nie vir n minuut spyt nie – die omgee wat in die pakkie ingegaan het was net ongelooflik besonders”.

 

You may also like