Written by: Domina Charlidon
| Photographer | Stefan Coetzee |
| Venue | Venue Nouveau |
| Dress | Fynbos bridal |
| Bride and Groom | Sonica and Floris Kruger |
| Ring | Domina Charlidon |
Vyf vingers vir die vuis waarmee jy my wil slat
Vier-uur is te laat om in die strate te stap
Derde keer is gelukkig, die trane spat
Die twee van ons, my skat
Ons vat een vir die pad
Jy’s die volume op my radio
Sout in my wonde
So hoog as moontlik, so seer
Jy maak my gesonder
Dinamiet kom in klein boksies
Dis antisepties, maar liefde is toksies
En dit maak my siek om te sê
Ons het dit vreeslik geniet om Sonica se ringe vir haar te maak en om te sien sy is ook ñ Francois van Coke aanhanger.
Haar ringe is gemaak van 9ct roosgoud, sintetiese morganite, white topaz en out stene van haar vorige ringe. Ons het ook gebruik gemaak van erfstukke se stene en goud.
Haar trou kleure en grimering het alles baie mooi bymekaar gekom met skakerings van roosgoud, wit en pienk.
Die ringe het ñ protea motief met ñ kroon troupand.
Ons gunsteling afronding is natuurlik die tattoo op haar en haar man se ring vingers… ñ Moderne liefdes lied… FLVJ
Uniek want nie almal weet wat dit beteken nie .










