Bosveldtroue

by Bruidsgids
52 views

Written by: Inyala Game Lodge

Inyala Game Lodge is die perfekte venue vir ‘n pragtige bosveldtroue.

Ons streef daarna om elke troue spesiaal en onvergeetlik te maak. Ons bied naweektroues aan, waar die gaste van die Vrydag af kan inboek, met ‘n familie- en vriendebraai kan begin en die naweek met ‘n heerlike ontbytbuffet kan afsluit.  Inyala is perfek vir enige troue van rustiek tot elegant. Vriendelike personeel, heerlike kos en gerieflike verblyf.

Inyala Game Lodge is waar kliënte familie word.

Kontak asb vir Winia Stols by 0824923177 vir enige navrae en trou kwotasies.



You may also like