Kritzinger Bruilof 

by Bruidsgids
19 views

Real wedding by Bosboma – Bridal Boma

Fotograaf

DeuriLens Fotografie 

Venue

BosBoma – Bridal Boma 

Dekor

Isabel van der Berg
isabelvanderberg@gmail.com

DJ Musiek

Mountain Beats

Troukoek

Linda Bornman

Predikant

Ds Retha Prinsloo van BosBoma

Rok 

La Boutique Bridal Alberton

Bruidegom en Bruid

Ig & Marianne Kritzinger

Hare

Kayla van der Merwe (vriendin)

Ringe 

Adele’s Manufacturing Jewellers 

Bruid se formele skoene

Shein

Bruid se Tekkies

Brown Bag Shoes

Grimering

Royal Pinks

Strooimeisie rokke

Wife Material

Mans Vellies

AgMarket

Mans Klere

Industrial Clothing

Ig Kritzinger is ‘n beroeps jagter en ‘n ruwe diamant. Hy het ‘n stukkie goud raakgejag. Marianne is liefdevol en vul hom so mooi aan. Albei het wonderlike familie en baie getroue vriende. Dit was goed om te sien hoe lekker gesellig die fees was. Die jag-tema het so goed gewerk in ons pragtige bos. Treffend en uitsonderlik.

Marianne sê agterna weereens hoe trots sy op haar man is en sy voel dit was die troue van die jaar. Ons is geneig om saam te stem!

 

You may also like