Harp Troue naby Pretoria

by Bruidsgids
48 views

Written by: Harp Allure

Featured image sourced from Pinterest

Harpist Harpallure featuring Gerdes Olivier
Venue *  Featherwood Farm

Soek u graag ‘n groot harp by u troue? Iets unieks wat minder as 1% van Suid Afrikaners vir hul troue reel? Iets wat uniek, stylvol, classy, modern en adelik uitroep… iets uitgeknip vir ‘n Europese prins en prinses kan u ook by jul troue reel.

You may also like